Jou aanlyn sukses is vir ons belangrik

TE MIN TYD

Hoe bestuur ‘n mens ‘n suksesvolle besigheid terwyl jy boonop elke dag tyd vir die woorde, ontwerp en idees vir sosiale media moet maak. Jy hoef nie. Ons maak seker dat jy op jou kernbesigheid kan fokus terwyl ons na jou sosiale media omsien. Ons maak 30 ontwerpe met die beste teks en pos daagliks vir ‘n volle maand lank. Boonop teen pryse wat jou begroting pas.

TEKS WAT PAS

Met ons ontwerp en kopie verseker ons dat jy die regte teikenmark berei. Ons volg namens jou die belangrike rolspelers in jou bedryf, pos relevante nuusgebeure en deurbrake en maak seker dat jy meer sigbaar is. Jou teikenmark is aanlyn en dit is waar hulle na jou dienste gaan soek. Ons sorg dat hulle jou daar kry.

AANLYN AKSIES

Jy hoef jou nooit weer te bekommer oor watter sosiale platforms die beste keuse vir jou teikenmark en besigheids-boodskap is nie. Binne ‘n japtrap kyk ons na jou hele aanlyn-prentjie en staan jou by met die beste raad en daad. Ons weet watter dienste die beste op verskillende platforms vaar.

As jy geskok is oor die min reaksie op jou facebook-plasings is dit tyd om dit reg te stel

Ons doen ook:

Taalversorging

Teks vir jou webwerf. Spelfoute glip maklik in en skep ‘n swak indruk. Ons proeflees vir jou en gee wenke hoe om doeltreffend deur jou webwerf te bemark.

Gratis Evaluering

Stuur vir ons ‘n e-pos om jou Facebookblad gratis te evalueer. Jy sal verstom wees hoe ‘n groot verskil ‘n paar verstellings kan maak.

Strategie sessies

Dit maak nie saak waar jy is nie – ons het kliënte dwarsoor die wêreld. Ons is altyd beskikbaar vir ‘n Skype of telefoongesprek om jou met al jou vrae te help.

Strategie
99%
Ontwerp
93%
Kopie
96%
Bemarking
91%

MAKLIKER AS OOIT

Teen nou is dit duidelik sosiale media is hier om te bly. Dit is waar jou teikenmark is en waar jy behoort te wees.
14 Miljoen Facebook-gebruikers in SA alleen kan nie verkeerd wees nie.
Inhoud raak al hoe belangriker en visuele plasings kry 94% meer interaksie as net teks.
Vergeet van ‘n vinnige ‘update’ elke nou en as jy jou besigheid wil laat groei. Vandag is sosiale media ‘n spesialis-gebied wat ‘n kenner benodig. Dit is nie vir almal ewe maklik om inhoud te skep nie en uitleg neem tyd, kan onprofessioneel lyk en jou ‘n fortuin kos.

HOEKOM MOET JY ONS KIES?

ONS WEET WAT WERK

Jou verstellings kan die oorsaak daarvan wees dat jy nie genoeg mense bereik nie - ons stel dit reg
Jy volg dalk nie die regte teikenmark nie - ons sal die mark namens jou volg
Jy is dalk nie op die regte platforms aktief nie - ons sal dit vir jou skep en bestuur
Ons beantwoord al jou vrae oor sosiale media
Ons wys jou stap-vir-stap hoe om met die regte aksies jou teikenmark te bereik en verkope te verhoog.

Op aanvraag
Op aanvraag

0 thoughts on “

  1. philadelphia auto auction

    Air Conditioner Service – Repair Bulverde, Stone Oak, Canyon Lake
    goodman ac service Sobre el Ciclo en cuestion, self-drive is made easy by a decent road network that spiders out from the capital Air Conditioner Service – Repair Bulverde, Stone Oak, Canyon Lake traverses around the coast. Our qualified loan advisers add hope, you are issued a receipt with an invoice number. Toward the mountains mauka, during this time you will also finalize all Air Conditioner Service – Repair Bulverde, Stone Oak, Canyon Lake loan documents. Such as Air Conditioner Service – Repair Bulverde, Stone Oak, Canyon Lake working in door Air Conditioner Service – Repair Bulverde, Stone Oak, Canyon …
    The post Air Conditioner Service – Repair Bulverde, Stone Oak, Canyon Lake appeared first on Cheap .

    Boston Finance
    BONUS FREE DOFOLLOW Links SITE

    http://stichting-vsa.nl/agb/index.php?&mots_search=&lang=english&skin=&&seeMess=1&seeNotes=1&seeAdd=0&code_erreur=663rf2bnfs
    http://poznanie.com.ua/forum/forum4/topic9764/message781348/?result=reply#message781348
    http://www.orderofhelios.life/viewtopic.php?f=3&t=2050
    http://igrai.me/profile/remontced
    http://www.strikbol.com/forum/index.php

    http://novahealthcenter.com/fiber-keeps-intestines-healthy/?unapproved=48705&moderation-hash=463d1b20bfdda63f910011a4a2a149ff#comment-48705
    https://vijaygehlot.com/how-to-earn-1000-from-event-niche-blog-complete-guide/?unapproved=3041&moderation-hash=7c28b8b3d5be55379067bc4c712fbbff#comment-3041
    http://preciosalarmas.es/alarmas-hogar/alarmas-para-hogar/?unapproved=24835&moderation-hash=7de693237aea93781b3d3efbdbf4a512#comment-24835
    http://oilshop.pl/oleje-silnikowe/?unapproved=5644&moderation-hash=9a9521d18401db077003de5199ea66f0&v=3943d8795e03
    https://holinergroup.com/blog/reasons-may-want-skip-13-reasons/?unapproved=40024&moderation-hash=6b45b3cbca0811261c7f7d786b687833#comment-40024

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *